Текст песни Essential Band - Raaisels

  • Исполнитель: Essential Band
  • Название песни: Raaisels
  • Дата добавления: 15.03.2026 | 07:34:06
  • Просмотров: 2
  • 0 чел. считают текст песни верным
  • 0 чел. считают текст песни неверным

Текст песни

Wie gaan na die blommetuin, dis die kleine by
Wie werk daar in sonneskyn, dis die kleine by
Prom nou hier en gons nou daar, prom en gons nou deurmekaar

Wie draai om die bome vraai, dis die bose wind
Waai daar tot die takke swaai, dis die bose wind
Waai nou hier en draai nou daar, waai en draai nou deurmekaar

Wie vlieg tog so hemelhoog, mooie vlindertjie
Reënboog vlerkies word nooit moeg, mooie vlindertjie
Vlikker hier en fladder daar, vlikker vladder deurmekaar

Wie vlieg tog so Hemelhoog, mooie vlindertjie

Смотрите также:

Все тексты Essential Band >>>